Veiligheidsentrum
Onderwerpe
Veiligheidsnutsgoed en -beleide
Veiligheid is ’n gesprek en ’n verantwoordelikheid wat ons almal deel. Leer ken hoe Meta veiligheid benader en kom meer te wete oor die nutsgoed en hulpbronne wat vir jou beskikbaar is.
Beskerming van kinders aanlyn
Kom meer te wete oor Meta se omvattende benadering tot kinderveiligheid regoor al ons tegnologieë, insluitende ons pogings om die aanlyn uitbuiting van kinders te beveg.
Geestesgesondheid en -welstand
Aanlyn welstand het al hoe meer belangrik geword vir algemene welstand. Kom meer te wete oor nutsgoed en hulpbronne wat digitale welstand ondersteun vir jouself, jou familie en ander in jou gemeenskap.
Afknouery en teistering
Meta neem verslae oor afknouery en teistering ernstig op. Kom meer te wete oor nutsgoed en hulpbronne wat deur kundiges gerugsteun word oor die voorkoming van afknouery en misbruik van intieme prente.
Digitale geletterdheid
Meta het digitalegeletterdheidhulpbronne wat leerders help om die vaardighede en kennis te kry wat hulle nodig het om in die digitale wêreld te floreer. Kom meer te wete oor streeksaangepaste hulpbronne vir jongmense, ouers en opvoeders.
Misbruik van intieme beelde en seksuele uitbuiting
Meta verbied die deel van niekonsensuele intieme beelde (NKIB) ten strengste. Hierdie bladsy verduidelik hoe om onmiddellik op te tree as iemand jou geviktimiseer het deur jou persoonlike beelde te deel – of as iemand dreig om dit te doen.
Medikasie- en dwelmisbruik
Hierdie hulpbronne is vir diegene wat hulp en inligting soek oor die voorkoming van middelgebruik en herstel daarvan, en word in samewerking met die Partnership to End Addiction en Song for Charlie geskep.
Gemeenskappe
Vroue
Kom meer te wete oor Meta se omvattende benadering om ons platforms ’n veilige plek vir vroue te maak.
LGBTQ+
Die LGBTQ+-gemeenskap was nog altyd ’n belangrike deel van die Meta-gemeenskap. Kom meer te wete oor ondersteuning en hulpbronne in verband met aanlyn LGBTQ+-veiligheid.
Ouers
By Meta ondersteun ons ouers en versorgers met beleide, hulpbronne en nutsgoed wat help om die veiligheid en welstand van jongmense aanlyn te beskerm.
Jeugveiligheid
Kom meer te wete oor Meta se nutsgoed en hulpbronne om die jeug op te voed en te bemagtig om veilig te bly, hul welstand te prioritiseer, positiewe verandering te skep en om afknouery of selfdoodneigings onder jongmense te voorkom of hulle met sulke probleme by te staan.
Opvoeders
Vind uit hoe om studente te help om die vaardigheid en kennis te bekom wat hulle nodig het om in die digitale wêreld te floreer.
Wetstoepassing
Meta is verbind tot die bevordering van veiligheid sowel aanlyn as in die fisieke wêreld. Lees oor ons privaatheidbeskerming, wetstoepassingriglyne en ander ondersteuning.
Joernaliste, aktiviste en openbare figure
Kom meer te wete oor hoe Meta ’n veilige ervaring vir joernaliste, menseregtebeskermers en openbare figure help moontlik maak.
Hulpbronne
Krisissteundienshulpbronne
Weet dat jy nie nodig het om ’n noodgeval alleen te hanteer as dit ontstaan nie. Hier is hulpbronne wat jou kan help om dringende, kundige ondersteuning te kry.
Veiligheidsvennote
Aanlyn veiligheid vereis ’n wêreldwye en omvattende reaksie, en ons kan dit nie alleen aanpak nie. Meta werk saam met kundiges van regoor die wêreld om te vertel oor ons benadering tot veiligheid.
Krisissteundienshulpbronne
Weet dat jy nie nodig het om ’n noodgeval alleen te hanteer as dit ontstaan nie. Hier is hulpbronne wat jou kan help om dringende, kundige ondersteuning te kry.
Land
Selfdoodvoorkoming
Befrienders Worldwide
Visit Website
Volg ons
Onderwerpe
Veiligheidsnutsgoed en -beleide
Kinderbeskerming
Tegnologievoortuitgang en -aanspreeklikheid
Help om Kinders te Beskerm-veldtog
Ontleding van die bedoeling agter leed
Geestesgesondheid en -welstand
Selfdoodvoorkoming
Afknouery en teistering
Misbruik van private prente
Seksuele uitbuiting
Voorkoming van afknouery vir tieners
Voorkoming van afknouery vir ouers
Digitale geletterdheid
Gemeenskappe
Vroueveiligheid
Dié wat misbruik deurleef het
LGBTQ+ Veiligheid
Jeugveiligheid
Jeugwelstand
Ouers
Opvoeders
Voorkom van afknouery
Selfdoodvoorkoming
Polisie
Riglyne vir die polisie
Joernaliste, aktiviste en openbare figure
Joernaliste
Menseregtebeskermers
Openbare figure
Hulpbronne
Krisisondersteuning
Nuus
Veiligheidsnuus
© 2026 Meta
Gemeenskapstandaarde
Privaatheidsbeleid
Bepalings
Webkoekiebeleid